Jaco en Anneke is verloof!!

Vroeg een oggend op Bloubergstand het ek die vooreg gehad om die stunning paartjie se verlowing kiki's te neem!

#liefde #couple #happilyeverafter #Forever #Ido #love #Bloubergstrand #Engagement #verloof #diegrootvraag

Featured Posts
Recent Posts