top of page

Familie foto sessie op Bloubergstrand!

Op 3 September 2016, het ek die lekkerse foto sessie gehad met die Mayer familie op Bloubergstrand! Die familie het soveel liefde vir mekaar en was hope pret!! Kyk net die oulike kiki's!

#FamilyShoot #Beautifulfamily #Bloubergstrand #CapeTown #Kaapstad #Familie

Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
No tags yet.
Follow Me
  • Black Facebook Icon
  • Black Twitter Icon
  • Black Instagram Icon
bottom of page