Ontmoet klein Mej. Venter
Op 3 Julie 2016, is klein Mej. Venter gedoop! Almal wat vir die kleine pop lief het, het bymekaar gekom om die spesiale dag saam met haar te deel.

#FamilyShoot #baby #babadoop #baba #doop #familyevent #Event #eventphotography #babyChristening #Christening