

Verlief op Bloubergstrand!
#couple #Bloubergstrand #verlief


Jaco en Anneke is verloof!!
Vroeg een oggend op Bloubergstand het ek die vooreg gehad om die stunning paartjie se verlowing kiki's te neem! #liefde #couple #happilyeverafter #Forever #Ido #love #Bloubergstrand #Engagement #verloof #diegrootvraag


Schnell familie kiki's!
#Familie #FamilyShoot #liefde #gesin #familie #Bloubergstrand #see #tafelberg


Familie foto sessie op Bloubergstrand!
Op 3 September 2016, het ek die lekkerse foto sessie gehad met die Mayer familie op Bloubergstrand! Die familie het soveel liefde vir mekaar en was hope pret!! Kyk net die oulike kiki's! #FamilyShoot #Beautifulfamily #Bloubergstrand #CapeTown #Kaapstad #Familie